Skip to content

JMPD se brandstofkaarte werk weer en bedrywighede is nie geraak nie [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisiedepartement sê al sy brandstofkaarte is weer geaktiveer en ten volle in werking nadat ‘n administratiewe probleem opgelos is. Woordvoerder Xolani Fihla sê die kaarte is tydelik gestop tydens ‘n oorgangsreëling tussen die Stad Johannesburg en sy diensverskaffer, en dit was nie oor ‘n interne probleem in die departement nie. Hy sê die aangeleentheid is intern bestuur en het geen invloed gehad op sy ontplooiings, sigbare wetstoepassing of noodreaksiedienste nie:

ENG FihlaOnUnblocked