# The DA says over one-billion-rand has been wasted on refurbishments at 1 Military Hospital in Pretoria, with critical areas still in a dire state after 25-years. The party argues despite Defence minister Angie Motshekga’s claims that the facility was in good condition, essential areas like emergency theatres and pharmacies remain gutted. The DA’s Nicholas […]
# Die ANC in Tshwane verwerp ActionSA se bewerings dat die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling, Palesa Modise, verbind is aan hulle party. Die party sê hierdie bewerings is vals en deel van ‘n poging om sy leierskap te ondermyn. Die ANC eis dat ActionSA onmiddellik die bewerings terugtrek en om verskoning vra. Die ANC se woordvoerder, […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering sal nie mense se woonhuise neem as deel van die grondonteieningspogings nie. By die Ahmed Kathrada Erfenis Sake-ontbyt in Gauteng, het Mashatile gesê die fokus bly op die herverdeling van groot stukke grond wat deur ‘n paar individue besit word om billiker grondbesit te verseker. Mashatile het beklemtoon […]
# Ongeregistreerde Wits Universiteit-studente betoog voor Luthuli-huis om te eis dat die ANC se Nasionale Werkkomitee met hulle vergader. Dit volg ná ‘n 12-dae-eetstaking wat op 14 Februarie begin het om te betoog teen finansiële uitsluitings weens agterstallige skuld. Studente is steeds ongeregistreer met die akademiese jaar wat vorder, al was versoeke gerig aan die […]
# Meer as 300 jong afgevaardigdes na die Afrika-kinderberaad het gevra om ingesluit te word by beleidsbesluite wat Afrika se kinders raak. Die beraad in Johannesburg sluit vandag af. Dit het uitdagings bespreek wat die welstand van kinders in die gedrang bring. Die beraad se voorsitter, Tara Hendricks, beklemtoon bykomende voorspraak en opvoeding in kunsmatige […]
# Drie mense is vanoggend omstreeks 8-uur in Mofolo, Soweto, doodgeskiet, wat gelei het tot die afsperring van strate. Volgens polisieverslae het die insittendes van een voertuig losgebrand op drie mense in ‘n ander voertuig. Die motief is nog onbekend en daar is nog niemand in hegtenis geneem nie. Owerhede versoek inwoners om enige inligting […]
# The ANC in Tshwane has rejected claims by ActionSA that mayoral committee member for Community Development, Palesa Modise, is affiliated with their party. The party says these assertions are false and part of an effort to undermine their leadership. They demand an immediate retraction and apology from ActionSA. ANC spokesperson Bafuze Yabo says Modise […]
# Unregistered students from Wits University are picketing outside Luthuli House, seeking an audience with the ANC’s National Working Committee. This action follows a 12-day hunger strike initiated on 14 February, protesting financial exclusions due to historical debt. Despite appeals to university management and Higher Education minister, Nobuhle Nkabane, students remain unregistered as the academic […]
# Three individuals were shot and killed this morning around 8 am in Mofolo, Soweto, leading to road closures in the area. According to police reports, occupants of one vehicle opened fire on three people seated in another vehicle. The motive remains unknown, and no arrests have been made. Authorities are urging residents to provide […]