# Die Universiteit van Pretoria vier hierdie maand die graduering van 12-duisend-950 studente, en ongeveer 48,4-persent het hul studies afgehandel met finansiële steun van die instelling. Die Giving Day-veldtog wat in 2022 van stapel gestuur is om 100-miljoen-rand vir hulp aan die sogenaamde vermiste middelklas in te samel, is een van die inisiatiewe wat hiertoe […]
# The Department of Water and Sanitation says it is continuously monitoring the inflow water levels in the Integrated Vaal River System. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says this is to ensure that necessary precautions are in place in line with dam safety standards and hydrological monitoring systems. She says the water levels at the Vaal Dam […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle is bekommerd oor die tydelike plan van Gauteng se Onderwysdepartement om die leerders van die Riverlea High School in die skoolsaal te akkommodeer, terwyl hy vier mobiele klaskamers aanskaf. Elf klaskamers, meubels en die seuns se toiletblok het verlede Sondag afgebrand. Volgens ‘n voorlopige verslag is die brand […]
# Die Stad Tshwane beplan vandag ʼn kragonderbreking van nege ure in die Rosslyn-nywerheidsgebied terwyl hy noodsaaklike instandhouding aan die Plessy-substasie doen. Die kragonderbreking duur van agtuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegnici sal ʼn reeks take uitvoer. Dit sluit in die diens en toetsing van mediumspanning-skakeltuig en olie-stroombrekers. […]
# City Power says the Johannesburg Emergency Services has successfully put out the fire from the underground tunnels in Braamfontein, and teams are set to be given the clearance to access the site today. So far, technicians have managed to restore about 17-percent of affected customers situated in Braamfontein, Parktown West, Newtown junction, De Korte […]
# The Public Servants Association says it is concerned about the Gauteng Department of Education’s temporary plan to accommodate Riverlea High School learners in the school hall, while four mobile classrooms are being procured. A fire last Sunday destroyed 11 classrooms, furniture, and the boys’ toilet block. Preliminary reports suggest the fire may be linked […]
# The DA in Gauteng says Reiger Park flats residents in Boksburg are exposed to terrible living conditions due to the City of Ekurhuleni’s failure to maintain its dilapidated buildings. During an oversight inspection of the flats, the party found that staircases were unstable, walls were cracked and leaking, and sanitation was extremely poor. The DA’s, Mervyn […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy het vrae oor die Departement van Menslike Nedersettings se besluit om nóg vyfduisend-200 mense na ‘n stuk grond in Pienaarspoort te verskuif. Die grond is in 2020 aan 575 vloedslagoffers van Mamelodi toegeken. Lenor Janse van Rensburg van die VF Plus sê die verskuiwing van die vloedslagoffers […]
# ActionSA sê hy is bekommerd oor die houding wat die Stad Johannesburg se uitvoerende gesag ingeneem het om ‘n oplossing te vind vir die metro se finansiële krisis. Die uitvoerende gesag soek befondsing van buitelandse banke, insluitend die Afrika-ontwikkelingsbank en die Internasionale Finansieringskorporasie. Elmari Atterbury van ActionSA sê die raad het in Januarie ‘n […]