# Head of Crime Intelligence, Dumisani Khumalo, says some of the evidence he holds cannot be shared publicly as it would endanger informants and expose investigative methods. Khumalo told the Madlanga commission in Pretoria that he will apply for parts of his testimony to be heard in camera to protect ongoing criminal investigations. He said […]
# Die geskorste hoof van die Misdaadintelligensie-eenheid, Dumisani Khumalo, sê pogings om die taakspan vir politieke moorde te ontbind word aangevuur deur ‘n georganiseerde misdaadkartel wat die ministerie van Polisie beïnvloed het. Khumalo verskyn voor die Madlanga-kommissie in Pretoria nadat bewyse sy inhegtenisneming in Julie verbind het aan beweerde pogings om teen-korrupsiewerk te belemmer. Hy […]
# Die families van drie konstabels van die Vrystaatse polisie, wie se liggame in April in die Hennopsrivier by Pretoria, gevind is, eis antwoorde oor vertragings rondom die vrystelling van ‘n amptelike verslag. Hul noem onverklaarbare agterstande in forensiese en lykskouing-bevindings. Die families sê hulle voel ontmoedig weens die vertragings en dring aan op volle […]
# Suspended Crime Intelligence boss, Dumisani Khumalo, says attempts to disband the political killings task team were driven by an organised crime cartel that influenced the Police Ministry. Khumalo is appearing at the Madlanga Commission in Pretoria after evidence linked his July arrest to alleged efforts to weaken anti-corruption work. He told the commission the […]
# The families of three Free State South African Police Service constables, whose bodies were recovered from the Hennops River, Pretoria in April, are demanding answers over delays in the release of an official report. They cite unexplained lags in forensic and autopsy findings. The families say they feel discouraged by the delays and insist […]
# ActionSA is bekommerd oor onwettige storting wat steeds ‘n kopseer is vir die Stad Tshwane. Onwettige storting vind oral in die metro plaas en veroorsaak aansienlike gesondheids- en omgewingsprobleme, soos lug- en waterbesoedeling, siekteverspreiding en skade aan natuurlewe. Flora Monama van ActionSA sê met ‘n benadering van geen verdraagsaamheid moet die metro pogings verskerp […]
# ActionSA says it is concerned that illegal dumping remains an ongoing problem for the City of Tshwane. Illegal dumping in the metro is a pervasive issue with significant health and environmental consequences, such as air and water pollution, disease spread, and harm to wildlife. ActionSA’s Flora Monama says with a zero-tolerance approach, the metro must […]
# Die DA veroordeel die skending van die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein in Pretoria. ʼn Geweerloop en stewel van een van die boerekrygers langs Kruger se standbeeld is verlede week afgebreek. Die veiligheidsheining rondom die standbeelde is ook beskadig. Niemand is in hegtenis geneem nie. Jacqui Uys van die DA sê dis die jongste voorbeeld […]
# Die GOOD-party sê hy ondersteun die Stad Tshwane se nuwe opleiding- en ontwikkelingsraamwerk vir ambagslui omdat dit meer geleenthede bied vir werklose jongmense en jongmense uit spesiale skole. Die raamwerk is ʼn strategiese belegging om loodgieter-, elektriese en meganiese vaardighede intern te ontwikkel sodat dienslewering verbeter en die stad se infrastruktuur onderhou word. Sarah […]