# AfriForum says the recent theft of military weapons at the Lyttelton Military Base in Pretoria has once again highlighted the failure of state institutions to secure weapons. At least three R4 rifles and a grenade launcher were stolen when criminals gained entrance to the premises by cutting a hole in the perimeter fence. AfriForum’s […]
# Die DA sê die tugstappe teen die Tshwane-onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Eugene Modise, is onvoldoende. Hy is beboet met die ekwivalent van twee maande se salaris nadat bevind is dat hy finansieel voordeel getrek het uit ‘n munisipale sekuriteitskontrak. Die betrokke kontrak is toegeken aan 22 verskillende maatskappye, insluitend een wat deur Modise […]
# The DA says the sanction imposed on Tshwane deputy mayor and mayoral committee member for Finance, Eugene Modise, is inadequate. He has been fined the equivalent of two months’ salary after it was found that he financially benefited from a municipal security contract. The contract in question was awarded to 22 different companies, including […]
# Die ACDP sê Tshwane moet funksioneel gehou word om werksgeleenthede te beskerm en dienslewering te verbeter. Die party se verteenwoordiger, Thabang Moshidi, sê werkloosheid in die hoofstad staan na raming op bykans 38-persent. Hy waarsku voortdurende water- en kragvoorsienings-onderbrekings ontmoedig beleggers en het ‘n negatiewe invloed op klein ondernemings. Moshidi beklemtoon ook langdurige diensleweringsuitdagings […]
# Een persoon is dood in ‘n botsing tydens ‘n onwettige straatren op die Steve Biko-pad in Gezina, Pretoria. Die voorval het plaasgevind nadat die bestuurder van ‘n Renault Kwid beheer verloor en teen ‘n ander voertuig gebots het, wat verskeie mense beseer het. Die teen-misdaadaktivis Yusuf Abramjee het die voortgesette kommer oor gevaarlike onwettige […]
# A deadly crash during an illegal drag race has claimed one life on Steve Biko Road in Pretoria’s Gezina neighborhood. The incident occurred after the driver of a Renault Kwid lost control and crashed into another vehicle, injuring several people. Anti-crime activist Yusuf Abramjee highlighted ongoing concerns about dangerous racing in the area. Residents […]
# The African Christian Democratic Party says Tshwane must be kept functional to protect jobs and improve service delivery. Party representative Thabang Moshidi says unemployment in the capital is estimated at nearly 38-percent. He warns that ongoing water and electricity outages are discouraging investment and negatively affecting small businesses. Moshidi also highlights long-standing service delivery […]
# Die polisie in Tshwane het die naweek 286 verdagtes vasgetrek tydens ʼn multi-dissiplinêre operasie in Atteridgeville en Pretoria-Wes. Die verdagtes se misdade sluit in moord, poging tot moord, gewapende roof en dronkbestuur. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 35 onwettige immigrante is aangekeer en aan owerhede oorhandig om moontlik gedeporteer te word:
# Die Stad Tshwane sê die vordering met die Tshwane yaTima-veldtog toon ‘n groeiende kultuur van aanspreeklikheid en samewerking tussen die metro en die inwoners. Die invordering van skuld en optrede om dit af te dwing, het in April alleen tot die betaling van 32-duisend-518 rekeninge gelei. Dié rekeninge saam verteenwoordig uitstaande skuld van nagenoeg […]