# The City of Tshwane council has approved a request by the Department of Human Settlements to issue a Power of Attorney for various land-use applications. This is required to formalise the existing Refilwe Extension 5 Informal Settlement. The applications may include rezoning, subdivision, township establishment, and removal of restrictive title conditions. The department says […]
# Die DA veroordeel die Nasionale Vervolgingsgesag se pleitooreenkoms met die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala as verraad teen aanspreeklikheid. Die staat en die verdediging het tydens sy verskyning in die Pretoriase Handelsmisdaadhof ooreengekom op ‘n vonnis van 15-jaar, met sewe-jaar opgeskort, vir bedrog, korrupsie en geldwassery wat verband hou met ‘n Medicare24-polisietender van 228-miljoen-rand. Die […]
# The DA has condemned the National Prosecuting Authority’s plea agreement with businessman Vusimuzi “Cat” Matlala, calling it a betrayal of accountability. During his appearance at the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court, the state and defence agreed to a 15-year sentence, with seven years suspended, for fraud, corruption and money laundering linked to a 228-million-rand […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag en die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se regspan het in die Handelsmisdaadhof in Pretoria ooreengekom op gevangenisstraf van agt-jaar indien hy staatsgetuie word en senior polisie-offisiere ontbloot rondom die Medicare24‑tender wat aan sy onderneming toegeken is. Matlala het ingestem om skuldig te pleit aan bedrog, korrupsie en geldwassery. Die staat […]
# The National Prosecuting Authority and controversial businessman Vusimuzi “Cat” Matlala’s lawyers have agreed in the Pretoria Specialised Commercial Crimes Court to an eight-year prison sentence in exchange for him turning state witness and exposing more senior police officials linked to the Medicare24 tender awarded to his company. Matlala agreed to plead guilty to fraud, […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane eis dringende optrede om die toenemende waterkrisis in Bronkhorstspruit op te los. Hy sê dit word veroorsaak deur die ineenstorting van die plaaslike watersuiweringsaanleg. Willie Spies van die party sê die basiese probleem is die infrastruktuur se betroubaarheid weens verouderde toerusting en gebrek aan instandhouding. Hy sê die huidige […]
# Die Tshwane-distrik se polisie waarsku ouers en voogde om proaktiewe stappe te doen om kinders se veiligheid en welstand te verseker tydens die Junie-skoolvakansie wat môre begin. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê misdadigers teiken dikwels kwesbare kinders wat sonder toesig tuis gelaat word. Hy sê baie voorvalle kan voorkom word deur waaksaamheid, verantwoordelike […]
# The Tshwane District Police is urging parents and guardians to take proactive steps to ensure the safety and well-being of children during the June school holidays, which begin tomorrow. Police spokesperson, Johan van Dyk, warns that criminals often target vulnerable children who are left unsupervised at home. He says that through vigilance, responsible supervision, […]
# Die Stad Tshwane sê die voortgesette oprigting van onwettige strukture en onwettige grondbesetting dra by tot die vinnige toename in plakkerskampe reg oor die metro. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, het gister ʼn oorsigbesoek aan die Koekemoer-plakkerskamp in Centurion gebring. Dit het begin as ʼn plaas wat deur werkers beset is en […]