# The Security Personnel Party of South Africa is calling on municipalities to clear overgrown bushes and fix broken street lights nationally as neglected areas provide cover for criminals. The party’s president and founder, Sello Mashula, says this is particularly concerning following bodies found in overgrown areas in Ekurhuleni. Mashula also called for the state […]
# Die Security Personnel Party of South Africa vra munisipaliteite om digte bosse te verwyder en stukkende straatligte reg te maak, omdat verwaarloosde gebiede skuiling aan misdadigers bied. Die party se president en stigter, Sello Mashula, sê dit is veral kommerwekkend ná die ontdekking van verskeie liggame in Ekurhuleni. Mashula het ook gevra dat dringende […]
# ‘n Vier-en-twintig-jarige vrou wat verkeerdelik as die negende slagoffer in die Ekurhuleni-moorde geïdentifiseer is, leef nog. Newzroom Afrika berig Teballo Monamodi het gister veilig teruggekeer na haar huis in Vosloorus. Daar is vroeër berig Monamodi is die slagoffer nadat haar gesin haar in die staatslykshuis uitgeken het. Die negende liggaam wat vroeër hierdie week […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat in Ekurhuleni, Khathutshelo Rasilingwane, sê die Stad doen nie genoeg om vroue te beskerm nie. Een van die nege slagoffers in die Ekurhuleni-moorde, Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo, word vandag ter ruste gelê in Phake-Ga Rankaila in Mpumalanga. Rasilingwane sê vroue behoort nie in vrees te leef in hul gemeenskappe nie. Sy […]
# DA Ekurhuleni mayoral candidate Khathutshelo Rasilingwane says the City is failing to adequately protect women following the recovery of nine dead women. This comes as one of the victims, Elizabeth “Tsontso” Moselakgomo is laid to rest today at Phake-Ga Rankaila village in Mpumalanga. Rasilingwane said women should not have to live in fear in […]
# A 24-year-old woman mistakenly identified as the ninth victim in the Ekurhuleni murders is alive. According to Newzroom Afrika, the family of Teballo Monamodi say she returned safely to her Vosloorus home yesterday. It was reported that Monamodi was the victim after her family had identified her at the state mortuary. The ninth body discovered […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra die publiek om nie foto’s te versprei van mense wat na bewering met die moorde op vroue in die Ekurhuleni-gebied verbind word nie. Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die SAPD het nog geen skets van ‘n verdagte, gesoekte-plakkaat of foto van ‘n verdagte in verband met die sake uitgereik nie. Sy […]
# The South African Police Service is urging the public not to circulate photographs of people allegedly linked to the murders of women in the Ekurhuleni area. Police national spokesperson Athlenda Mathe says the SAPS has not issued any identikit, wanted poster or suspect photograph in connection with the cases. She emphasised that the SAPS […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, het hulde gebring aan die nege vroue wat in Ekurhuleni vermoor is en kranse gelê ter nagedagtenis aan hulle. Die liggame is binne minder as twee maande in die munisipaliteit ontdek. Hill-Lewis sê vroue moet sonder vrees in hul gemeenskappe kan leef. Hy vra meer sigbare wetstoepassing, verbeterde beligting en […]