# The DA has expressed concern about Aviation Co-ordination Services’ allegations regarding obstruction by the Airports Company South Africa. ACS claims the grenade incident at OR Tambo International Airport in May could have been prevented if ACSA hadn’t blocked efforts to replace outdated baggage screening equipment. A deactivated training grenade were mistakenly cleared during screening. […]
# Die DA sê omdat Ekurhuleni versuim het om meer as 140-miljoen-rand aan chemiese toiletdiensverskaffers te betaal, is daar ‘n groeiende sanitasie- en gesondheidskrisis in meer as 120 informele nedersettings. Sekere gebiede het sedert November verlede jaar geen skoon toilette nie, omdat kontrakte sonder behoorlike vervangings beëindig is. Die DA-lid, Refiloe Nt’sekhe, sê die party […]
# The DA says Ekurhuleni’s failure to pay over 140-million-rand to chemical toilet service providers has created a growing sanitation and health crisis in more than 120 informal settlements. Some areas have been without clean toilets since November last year, after contracts were terminated without proper replacements. The DA’s Refiloe Nt’sekhe says the party has […]
# Die DA in Gauteng vra ‘n ondersoek na twee maatskappye wat met adjunkpresident Paul Mashatile se seuns verbind word, en wat 36,4-miljoen-rand betaal is vir brandbestryding- en opsporingstelsels by die Tembisa-hospitaal. Ngwato and Manzi Group en Modipadi Nokaneng word gekoppel aan Thabiso Mashatile en Tinyiko Mvelase. Jack Bloom van die DA sê dit is […]
# The DA in Gauteng is calling for an investigation into two companies linked to deputy president Paul Mashatile’s sons that were paid 36.4-million-rand for fire suppression and detection systems. Ngwato and Manzi Group and Modipadi Nokaneng are linked to Thabiso Mashatile and Tinyiko Mvelase. The DA’s Jack Bloom says it is unclear what they […]
# Die DA in Gauteng bring vandag ʼn oorsigbesoek aan geïdentifiseerde brandpunte in Boksburg, Ekurhuleni. Crezane Bosch van die party sê diefstal en vandalisme aan infrastruktuur ondermyn dienslewering en ontwrig inwoners se lewens. Sy sê die gevolge van hierdie misdadige aktiwiteite sluit in die vorming van sinkgate, verkeersligte wat nie werk nie, giftige brande en […]
# The DA in Gauteng will conduct an oversight inspection at identified hotspots in Boksburg, Ekurhuleni, today. The party’s Crezane Bosch says theft and vandalism of infrastructure continue to undermine service delivery and disrupt the lives of residents. She says the effects of these criminal activities include the formation of sinkholes, traffic light failures, toxic fires […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep op die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi om dringend by die Tembisa Hospitaal in Ekurhuleni in te gryp waar personeel te kampe het met boeliegedrag en intimidasie. Die vakbond beweer die bestuur dwing dokters om by ander hospitale aan te meld sonder regmatige konsultasie, wat arbeidswette verbreek. […]
# Die polisie het ‘n 25-jarige Brasiliaanse vrou by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng in hegtenis geneem met kokaïen ter waarde van vier-miljoen-rand wat sy na Suid-Afrika probeer smokkel het. Die verdagte het van São Paulo via Doha aangekom en is voorgekeer na ‘n gekombineerde intelligensie-gedrewe operasie. Woordvoerder van die polisie, Amanda van […]