# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Lebogang Maile, het die moord op ‘n leerkrag van die Michael Zulu Primary School in Tsakane, Ekurhuleni, veroordeel. Die onderwyser is gisteroggend doodgeskiet terwyl hy saam met ‘n groep leerders skool toe gestap het. Die motief vir die skietery is onbekend, en die polisie stel ondersoek in. Die […]
# Gauteng Education MEC, Lebogang Maile, has condemned the fatal shooting of an educator from Michael Zulu Primary School in Tsakane, Ekurhuleni. The teacher was gunned down while walking to school alongside a group of learners yesterday morning. The motive for the shooting remains unknown, and the police have launched an investigation. The MEC’s spokesperson, […]
# Die ACDP vra die Stad Ekurhuleni om jaarlikse kuberveiligheidsoudits uit te voer om sy inligtingstelsels te beveilig en toekomstige kuberaanvalle af te weer. Woordvoerder Palesa Yates sê die vervanging van die IT-stelsel vir finansiële bestuur is nie genoeg nie ná die onlangse kuberaanval wat Ekurhuleni na bewering byna twee-miljard-rand gekos het. Sy sê veilige […]
# The African Christian Democratic Party is calling on the City of Ekurhuleni to conduct annual cybersecurity audits to strengthen its IT systems and prevent future cyberattacks. The party’s Palesa Yates says replacing the city’s financial management IT system alone is insufficient after a recent hacking incident that reportedly cost nearly two-billion-rand. She says secure […]
# Police say investigations on a consignment of cocaine worth an estimated 28-million -rand are ongoing to identify and apprehend those involved in the attempted smuggling operation. Police spokesperson, Athlenda Mathe says the cargo, which had arrived at OR Tambo International Airport, in Kempton Park, Ekurhuleni on Friday on a flight from São Paulo, Brazil […]
# Die polisie sê die ondersoek na ‘n besending kokaïen ter waarde van ongeveer 28-miljoen-rand gaan voort om diegene betrokke by die poging te identifiseer en aan te keer. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê die besending van 95-kilogram kokaïen wat Vrydag op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Ekurhuleni, aangekom het op ‘n vlug […]
# The Freedom Front Plus in Ekurhuleni questions the discrepancy between the financial picture painted by the Metro in a recent public statement and the figures in unaudited financial and performance results for the fourth quarter of the 2025/2026 financial year. The party’s Denise Janse van Rensburg says Ekurhuleni’s total outstanding creditors amounted to approximately 8-billion-rand […]
# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni bevraagteken die teenstrydigheid tussen die finansiële prentjie wat die Metro in ‘n onlangse openbare verklaring geskets het en die syfers in die ongeouditeerde finansiële en prestasieverslag vir die vierde kwartaal van die 2025/2026-boekjaar. Denise Janse van Rensburg van die party sê Ekurhuleni se algehele uitstaande skuld aan krediteure het […]
# Die ANC in Ekurhuleni sê hy sal nie deur misdadigheid geïntimideer word of toelaat dat geweld sy demokratiese proses en organisatoriese eenheid ondermyn nie. Dit volg na ‘n skietery by die woning van raadslid Lucky Zikode in Katlehong, waartydens twee partylede beseer is. Die ANC het die voorval as ‘barbaars en lafhartig’ veroordeel. Die […]