# Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, advokaat Andy Mothibi, sê hulle beplan om sowat 900-miljoen-rand te verhaal van die sindikaat wat betrokke was by die verduistering van miljarde uit die Tembisa-hospitaal deur middel van bedrieglike verkrygingskemas. Luukse motors was onder die items wat gister tydens ‘n klopjag uit ‘n herehuis in Sandton gekonfiskeer is […]
# The Special Investigating Unit head, advocate Andy Mothibi, says they plan to recover around 900-million-rand from the syndicate involved in syphoning off billions from the Tembisa Hospital through fraudulent procurement schemes. Luxury cars were among the items seized from a mansion in Sandton linked to Tembisa Hospital tender mogul, Hangwani Maumela, during a raid […]
# ‘n Verdagte wat gesoek word vir die moord op die adjunkhoofsweep van die IVP, Khethamabala Sithole, is vanoggend deur die polisie in Duduza, Ekurhuleni, doodgeskiet. Die polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê die polisie het Zamani Ngila Ximba by ‘n skuilplek opgespoor, waar hy ‘n voorwerp wat soos ‘n vuurwapen gelyk het, op hulle gerig het. […]
# A suspect wanted for the murder of IFP deputy chief whip, Khethamabala Sithole, was fatally shot by police in Duduza, Ekurhuleni this morning. Police spokesperson Mavela Masondo says officers traced Zamani Ngila Ximba to a hiding place, where he pointed what appeared to be a firearm at them. Officers opened fire, later discovering it […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid doen ‘n klopjag by die huis van ‘n vooraanstaande sakemagnaat in Sandton, Johannesburg, wat betrek word by die jarelange ondersoek na korrupsie by die Tembisa-hospitaal in Gauteng. Volgens SABC News het die sakeman na bewering oor ‘n tydperk van twee jaar 820-miljoen-rand herlei deur middel van bedrieglike kontrakte deur die gebruik […]
# The Special Investigating Unit is raiding the home of a prominent business tycoon in Sandton, Johannesburg, following a three-year probe into corruption at the Tembisa Hospital in Gauteng. According to SABC News, the businessman allegedly siphoned 820-million-rand over two years through fraudulent contracts using 41 companies. The SIU has since identified three major syndicates […]
# Die DA in Gauteng het premier Panyaza Lesufi en sy ANC-bondgenote daarvan beskuldig dat hulle die verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid oor die Tembisa-hospitaal vir goedkoop politieke gewin uitbuit. Die SOE-ondersoek het drie gekoördineerde sindikate ontbloot wat verantwoordelik is vir die plundering van meer as twee-miljard-rand wat vir gesondheidsorg bedoel was. Die DA se […]
# The DA in Gauteng has accused premier Panyaza Lesufi and his ANC allies of exploiting the Tembisa Hospital Special Investigating Unit report for cheap political gain. The SIU probe uncovered three coordinated syndicates, responsible for the looting of over two-billion-rand meant for healthcare. The DA’s provincial leader, Solly Msimanga, says Lesufi’s government response to the […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hulle is bekommerd oor die voortdurende kragonderbrekings wat groot dele van Boksburg, insluitend Jetpark, Witfield, Comet, Boksburg-Noord en omliggende gebiede, sedert die naweek raak. Die onderbrekings word na bewering veroorsaak deur poging tot kabeldiefstal by een van Ekurhuleni Munisipaliteit se hooflyne naby die N12, wat die infrastruktuur ernstig beskadig het. […]