# Die DA veroordeel die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, se stilswye terwyl die tifus-uitbreking in Hammanskraal versprei. Die party eis dat toetsresultate deur die Departement van Water en Sanitasie bekend gemaak moet word of met onafhanklike kenners gedeel moet word. Die party waarsku dat dit gevaarlik is om op watertenkwaens staat te maak en […]
# The DA says Tshwane mayor Nasiphi Moya has been silent as a typhoid outbreak spreads in Hammanskraal. The party demands that test results from the Department of Water and Sanitation be shared publicly or with independent experts. They warn that relying on water tankers is risky and urge infrastructure solutions to prevent another health […]
# Die polisie het na ‘n lasbrief vir deursoeking en beslaglegging teen die omstrede sakeman, Brown Mogotsi, op ‘n aantal toestelle beslag gelê. Mogotsi word vir bedrog, korrupsie en regsverydeling ondersoek. Polisie-woordvoerder Athlenda Mathe, sê Mogotsi, wat Sondag ‘n vermeende sluipmoordpoging in Vosloorus oorleef het, het ook die span wat ‘n saak van poging tot […]
# Die 23-jarige man wat in hegtenis geneem is in verband met die massaskietery in Reigerpark, is vrygelaat nadat die saak weens onvoldoende bewyse nie op die hofrol geplaas is nie. Ses mense is dood en drie gewond in die voorval oor die naweek. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi:
# A 23-year-old man arrested in connection with the Reiger Park mass shooting has been released after the case was not placed on the court roll due to insufficient evidence. Six people were killed and three wounded in the incident over the weekend. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi:
# The police have executed a search and seizure warrant against controversial businessman Brown Mogotsi. Investigators into fraud, corruption, and defeating the ends of justice have seized certain devices. Police spokesperson Athlenda Mathe says Mogotsi, who survived a shooting in Vosloorus on the Gauteng East Rand on Sunday, was also met by the team handling […]
# Die saak van die Gautengse vrou Tiffany Meek, wat teregstaan op moord op haar jong seun, is na die Hooggeregshof in Johannesburg oorgeplaas vir ‘n voorverhoor op die 20ste van hierdie maand. Sy het vandag weer in die Roodepoortse Landdroshof verskyn op aanklag van moord en regsverydeling. Dit volg nadat haar elfjarige seun, Jayden-Lee, […]
# The case of Gauteng woman Tiffany Meek, accused of murdering her young son, has been transferred to the High Court in Johannesburg for a pre-trial hearing on the 20th of this month. She appeared in the Roodepoort Magistrate’s Court again today on charges of murder and defeating the ends of justice. This follows after […]
# Die munisipale vakbond Samwu het die DA gekritiseer oor sy bewering dat die onlangse uitspraak van die Bedingingsraad vir Plaaslike Regering wetlik gebrekkig en finansieel vernietigend is. Die raad het ‘n terugwerkende salarisverhoging van 3,5-persent vir die 2021/22-boekjaar aan amptenare van die Stad Tshwane toegeken. Dit volg nadat die metro ‘n vrystelling vir betaling […]