# ’n Skaap wat sewe jaar alleen in die Karoo oorleef het, het ’n nuwe beursfonds vir toekomstige boere geïnspireer. Rico het droogte, roofdiere en strawwe toestande oorleef voordat hy gevind is in die Moordenaars-Karoo op die grens van die Wes- en die Noord-Kaap. Hy het daarna ’n plaaslike rekord van 30,7-kilogram wol opgelewer. Die […]
# A sheep that survived alone in the Karoo for seven years has inspired a new bursary fund for future farmers. Rico survived drought, predators and harsh conditions before being found in the Moordenaars-Karoo on the border of the Western and Northern Cape. After his rescue, he produced a local record of 30.7-kilograms of wool. […]
# Die vakbond Solidariteit het die sekuriteitsmaatskappy G4S en die Departement van Korrektiewe Dienste versoek om dringend met meer as 50 werknemers by die Mangaung Korrektiewe Sentrum in die Vrystaat te vergader wat sedert verlede maand nie hulle gewone salarisse ontvang het nie. Werkers is vasgevang in ‘n voortgesette regsgeskil oor die oorname van die […]
# Trade union Solidarity has called on security company G4S and the Department of Correctional Services to urgently meet over about 50 employees at the Mangaung Correctional Centre in the Free State who have been without their usual salaries since last month. Workers are caught between an ongoing legal dispute over the takeover of the […]
# Die Polisie- en Gevangenisse-vakbond verwelkom die Arbeidshof se weiering van ‘n aansoek om verlof tot appèl teen die oordrag van bedrywighede by die Mangaung-korrektiewe sentrum in Bloemfontein in die Vrystaat. Die hof het voorheen beslis dat die oordrag na die Departement van Korrektiewe Dienste, met ingang 1 Julie, Artikel 197 van die Wet op […]
# The Police and Prisons Civil Rights Union welcomes the Labour Court judgment handed down yesterday, dismissing an application for leave to appeal over the transfer of operations at the Mangaung Correctional Centre in Bloemfontein, Free State. The court previously ruled that the transfer to the Department of Correctional Services, effective 1 July, triggered Section […]
# Die Vrystaatse wetgewer werk saam met die Universiteit van Suid-Afrika en die Thabo Mbeki Afrika-skool vir Openbare en Internasionale Sake om demokratiese regering en openbare deelname te versterk. Dit val saam met die dertigjarige viering van Suid-Afrika se Grondwet, en is daarop gemik om grondwetlike opleiding, burgerlike betrokkenheid en gemeenskaps-deelname aan wetgewing te verbeter. […]
# The Free State Legislature has partnered with the University of South Africa and the Thabo Mbeki African School of Public and International Affairs to strengthen democratic governance and public participation. The initiative coincides with celebrations marking 30 years of South Africa’s Constitution. It aims to improve constitutional education, civic engagement and community participation in […]
# Eskom het in talle provinsies bykomende tegniese hulpbronne ingespan ná kragonderbrekings wat deur gure weerstoestande veroorsaak is. Swaar reën, sneeu, sterk wind en uiterste koue het in sommige dele van die land voorgekom. KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Limpopo en die Vrystaat het deurgeloop onder weer-verwante probleme en skade aan elektrisiteit-infrastruktuur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, […]