# Die Departement van Indiensneming en Arbeid beplan om strenger beheermaatreëls in te stel na ‘n groot polisie-operasie wat bedrog in die Werkloosheidsversekeringsfonds oopgevlek het. Minister Nomakhosazana Meth verwelkom die inhegtenisname van verskeie verdagtes in Gauteng en die Vrystaat, insluitende ‘n departementele beampte in Bloemfontein, in verband met bedrieglike eise teen die fonds wat valsmaatskappye […]
# The Department of Employment and Labour plans to tighten controls following a major police operation uncovering fraud in the Unemployment Insurance Fund. Minister Nomakhosazana Meth welcomes the arrests of several suspects in Gauteng and the Free State, including a Bloemfontein departmental official, in connection with fraudulent UIF claims involving fake companies and stolen identities, […]
# AfriForum sê die Grondwet en wetgewing maak dit duidelik dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie nie die mag het om wetlik bindende besluite te neem nie. Die burgerregte-organisasie het by die saak aangesluit om die kommissie se gesag uit te daag. Ernst van Zyl van AfriForum sê die Appèlhof in Bloemfontein het verlede jaar beslis dat […]
# AfriForum says the Constitution and legislation make it clear that the South African Human Rights Commission does not have the power to make legally binding decisions. The civil rights organisation has joined the case to challenge the commission’s authority. AfriForum’s Ernst van Zyl says, last year, the Supreme Court of Appeal in Bloemfontein, ruled […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ’n aansoek by die Appèlhof ingedien teen ’n uitspraak deur regter Philip Loubser van die Vrystaatse Hooggeregshof met betrekking tot Moroadi Cholota se jurisdiksie-versoek. Loubser het beslis dat die voormalige persoonlike assistent van die gewese Vrystaatse premier, Ace Magashule, onwettig uit Amerika uitgelewer is om tereg te staan in die […]
# The National Prosecuting Authority has filed a petition with the Supreme Court of Appeal to challenge a ruling by Free State High Court Judge, Philip Loubser, on Moroadi Cholota’s jurisdiction plea. Loubser ruled that the extradition of the former personal assistant to former Free State premier Ace Magashule, in the multi-million-rand asbestos corruption case […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sal vandag die Skoon Stede en Dorpe-veldtog in Matjhabeng, Vrystaat lei. Die inisitiatief moedig skoner, groener en inklusiewe spasies in stedelike en landelike gebiede aan. Mashatile sal die Renergen-heliumgas-aanleg en Thabong-watersuiweringsaanleg besoek om vordering te ondersoek. Hy sal ook by inwoners vir padherstelwerk en skoonmaakpogings aansluit. Die veldtog steun sy belofte […]
# Deputy president Paul Mashatile will today lead the Clean Cities and Towns campaign in Matjhabeng, Free State. The initiative encourages cleaner, greener, and inclusive spaces in urban and rural areas. Mashatile will visit the Renergen Helium Gas Plant and Thabong Water Treatment Plant to assess progress. He’ll also join locals in road repairs and […]
# Mangaung se burgemeester, Gregory Nthatisi, sê die heropbou van die Welbedacht-pyplyn sal help met die verligting van die moeilike wateruitdagings wat die metro in die gesig staar. Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het die Welbedacht-pyplynprojek aan Vaal Central Water oorhandig. Spanne het die 33,7-kilometer lange pyplyn oorgedoen en die verouderde betonwaterpype […]