# Die regering sê berigte dat die Nasionale Vryheidsdag-viering in Bloemfontein ontwrig is toe ʼn persoon na president Cyril Ramaphosa en die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, op die verhoog beweeg het, is misleidend. Die waarnemende regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê die berigte is verkeerd en oordryf moontlik die aard van die voorval. […]
# Government says reports suggesting that the National Freedom Day celebrations in Bloemfontein were disrupted, after an individual made his way onto the stage towards president Cyril Ramaphosa and the minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, are misleading. Acting government spokesperson Nomonde Mnukwa says the reports are incorrect and may overstate the nature […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrikaners moet nooit toelaat dat die werklike kommer van gemeenskappe oor onwettige migrasie vooroordeel teenoor mede-Afrikane kweek nie. Hy het gister tydens die nasionale Vryheidsdagviering in Bloemfontein, gesê die regering tree streng op teen onwettige migrasie en ondernemings wat die land se wette oortree deur ongedokumenteerde persone ten koste van […]
# President Cyril Ramaphosa sê die afgelope 32 jaar van demokrasie in Suid-Afrika is ‘n progressiewe konstitusionele demokrasie gebou, stewig geanker in die oppergesag van die reg, met ‘n onafhanklike regbank wat dien as ‘n bewaarder van almal se regte. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die nasionale Vryheidsdag-viering in Bloemfontein. Ramaphosa het beklemtoon […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africans should never allow the legitimate concerns of communities about illegal migration to breed prejudice towards fellow Africans. Speaking at the national Freedom Day celebration in Bloemfontein, Free State, yesterday, he said the government is clamping down on illegal migration and on businesses that flout the country’s laws by […]
# President Cyril Ramaphosa says in the 32 years of South Africa’s democracy, a progressive constitutional democracy, firmly anchored in the rule of law, has been built, with an independent judiciary that serves as a guardian of the rights of all. He delivered the keynote address at the Freedom Day national celebration in Bloemfontein, Free […]
# President Cyril Ramaphosa lei vandag die nasionale Vryheidsdag-herdenking in Mangaung in die Vrystaat, ter viering van 32 jaar sedert Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing in 1994. Die tema is “Vryheid en die Oppergesag van die Reg: Dertig Jaar van Demokratiese Burgerskap.” Die tema besin oor die land se grondwetlike reis en belangrike mylpale, insluitend […]
# President Cyril Ramaphosa will lead the national Freedom Day commemoration in Mangaung in the Free State today, marking 32 years since South Africa’s first democratic elections in 1994. The event is held under the theme “Freedom and the Rule of Law: Thirty Years of Democratic Citizenship.” It reflects on the country’s constitutional journey and […]
# Suid-Afrika se petrochemiese maatskappy, Sasol, het ʼn volhoubaarheid-sertifikaat van die voorste Duitse agentskap vir tegniese inspeksie, TÜV SÜD, (spreek uit: “toof zood”) ontvang vir sy volhoubare stralerbrandstof. Die sertifisering maak toekomstige uitvoere na die Europese Unie moontlik. Die brandstof word by Sasol se Natref-raffinadery in Sasolburg in die Vrystaat vervaardig van gebruikte kook- en groente-olie. […]