# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het die moord op ‘n ANC-raadslid van die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit veroordeel. Sicelo Mleve is Saterdagaand doodgeskiet tydens ‘n gemeenskapsvergadering in ‘n wykskantoor in Zwide, Gqeberha. Die SAKP sê dis nie ‘n lukrake daad van geweld nie, maar deel van die heersende politieke geweld in die Oos-Kaap. Hy het sy oproep […]
# The South African Communist Party has condemned the killing of ANC councillor in the Nelson Mandela Bay Municipality, Sicelo Mleve. He was shot and killed by unidentified gunmen during a community meeting at a ward office in Zwide, Gqeberha, on Saturday evening. The SACP says this is not a random act of violence but is part […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, het woede uitgespreek na die moord op ʼn ANC-raadslid in Nelson Mandelabaai, Sicelo Mleve. Hy is Saterdagaand deur ʼn onbekende man doodgeskiet terwyl hy besig was met ʼn vergadering in sy kantoor in Zwide, Gqeberha. Die departement se woordvoerder, Makhaya Komisa, sê raadslede se veiligheid is […]
# Eastern Cape Transport and Community Safety MEC, Xolile Nqatha, has expressed outrage at the killing of Nelson Mandela Bay ANC ward councillor Sicelo Mleve. He was shot dead by an unknown gunman while holding a meeting in his office in Zwide, Gqeberha, on Saturday evening. The department’s spokesperson, Makhaya Komisa, says the safety of councillors is […]
# Die ANC het die moord op raadslid Sicelo Mleve van wyk 27 in Nelson Mandelabaai veroordeel. Hy is deur onbekende gewapende mans doodgeskiet tydens ‘n vergadering in sy kantoor in Zwide, Gqeberha, kort nadat kieserregistrasie Saterdag gesluit het. Mleve is die derde raadslid wat in die huidige administratiewe termyn in Nelson Mandelabaai vermoor is. Die […]
# The ANC has condemned the killing of Nelson Mandela Bay ward 27 councillor Sicelo Mleve. He was shot dead by unknown gunmen while holding a meeting in his office in Zwide, Gqeberha, shortly after voter registration closed on Saturday. Mleve’s murder marks the third councillor to be murdered in Nelson Mandela Bay during the current […]
# AfriForum sê grondeienaars, boere en gemeenskappe moet voorberei vir ‘n moontlike strawwe winterveldbrandseisoen. Dit volg op ‘n vooruitsig van die Nasionale Rampbestuursentrum wat hoë brandgevare in dele van Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap, Gauteng, Limpopo en Noordwes toon weens warm, droë en winderige toestande. Tarien Cooks van AfriForum sê bogemiddelde temperature, sterk wind, digte plantegroei […]
# AfriForum says landowners, farmers and communities should prepare for a potentially severe winter wildfire season. This follows a National Disaster Management Centre outlook showing high fire risk in parts of Mpumalanga, KwaZulu-Natal, the Eastern Cape, Gauteng, Limpopo and North West due to hot, dry and windy conditions. AfriForum’s Tarien Cooks says above-normal temperatures, strong […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ‘n afsny-laedrukstelsel sal tot Saterdag winderige, koeler en onstuimige weerstoestande in dele van die land veroorsaak. Die stelsel sal na verwagting die Wes-Kaap, die Oos-Kaap, die Vrystaat, Noordwes en Gauteng raak. Die diens vra motoriste om versigtig te wees op paaie weens moontlik gevaarlike rytoestande wat deur sterk wind veroorsaak […]