# Noord-Korea het Dinsdag verskeie projektiele, waaronder minstens een kortafstand ballistiese missiel, langs die land se weskus afgevuur. Dit is Noord-Korea se eerste missiellansering sedert 19 April, toe die land verskeie kortafstand ballistiese missiele getoets het. Suid-Korea se ministerie van Buitelandse Sake het Noord-Korea versoek om te reageer op Seoel se vredesvoorstelle en pogings om […]
# Britse dokters beskou sosiale media as net so gevaarlik as rook vir kinders. Hulle het wetgewers aangespoor aan die skade aan te pak wat oormatige skermtyd aan jongmense veroorsaak. Die Academy of Medical Royal Colleges sê rook, net soos die dra van veiligheidsgordels in motors, kan as ‘n verenigende mag vir die mediese beroep […]
# North Korea fired several projectiles, including at least one short-range ballistic missile, toward waters off the country’s west coast on Tuesday. It is North Korea’s first known missile launch since April 19, when the country test-fired several short-range ballistic missiles. South Korea’s Foreign Ministry urged North Korea to respond to Seoul’s peace overtures and […]
# British doctors say social media ranks alongside smoking as a danger to children. They urged lawmakers to tackle the harm they say excessive screen time is causing to young people. The Academy of Medical Royal Colleges says it ranks alongside smoking and wearing seatbelts in cars as a unifying force for the medical profession. […]
# Die militêre leier van die Ituri-provinsie in die Demokratiese Republiek die Kongo vergelyk die stryd om die Ebola-uitbreking hok te slaan met ‘n oorlog waarvoor daar nie genoeg hulpbronne is nie. Johnny Luboya Nkashama het aan die Franse uitsaaier RFI gesê mense in gebiede wat geraak is kry nie genoeg kos nie. Hy bepleit […]
# Die Johannesburg-gebore sangeres Tyla het twee toekennings losgeslaan op die 52ste Amerikaanse musiektoekennings in Las Vegas. Sy het sterre soos Burna Boy en Wizkid geklop toe sy die toekenning vir Beste Afrobeats wen, en haar treffer Chanel is aangewys as Sosiale Liedjie van die Jaar. Tyla is die eerste internasionale kunstenaar wat hierdie toekenning […]
# The military governor of the Democratic Republic of Congo’s Ituri province has likened the struggle to contain the current Ebola outbreak to a war they are lacking resources for. Johnny Luboya Nkashama told French broadcaster RFI people in affected areas are not receiving enough food. He calls for a swift response to prevent a […]
# Verskeie mense is dood in ‘n botsing tussen ‘n trein en ‘n skoolvervoer-minibus in Buggenhout, België. Die Vlaamse openbare uitsaaier VRT berig die minibus, met sewe kinders, ‘n toesighouer en die bestuurder was op ‘n spooroorgang in die dorp toe die ongeluk plaasgevind het. Federale polisiewoordvoerder An Berger sê die botsing was kort na […]
# Pous Leo het die duidelikste verskoning van ‘n pous tot nog toe uitgereik oor die Katolieke Kerk se rol in slawerny, en erken vertraging met die veroordeling daarvan en die geskiedkundige betrokkenheid by die regverdiging daarvan. Leo het in sy eerste brief aan biskoppe en die wêreldgemeenskap gesê dit het die kerk eeue geneem […]