# Vyf van die ses Suid-Afrikaners wat vermis word na die verwoestende oorstromings in Nepal en Tibet is van KwaZulu-Natal. Die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê die ander een is van KuGompo City in die Oos-Kaap. Minstens 270 mense is volgens berigte dood en meer as een-duisend-300 is nog nie opgespoor […]
# Five of the six South African citizens missing after the devastating floods in Nepal and Tibet are from KwaZulu-Natal. Transport and Human Settlements MEC, Siboniso Duma, says the other one is from KuGumpo City in the Eastern Cape. At least 270 people have reportedly died, while over one-thousand-300 are still unaccounted for. The department’s […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty vra die regering om dringend op te tree om ses Suid-Afrikaners wat in Nepal vermis word, op te spoor en te red. Hulle is onder meer as een-duisend-500 buitelanders wat vermis word ná verwoestende kitsvloede naby die grens met Tibet. Byna 500 mense is dood. Die SAKP sê die oorstromings het […]
# Chinese owerhede het reddingswerk naby die grens tussen Nepal en Tibet opgeskort oor vrese dat ʼn meer, wat tydens die aanvanklike modderstorting gevorm het en as ʼn versperring dien, nog ʼn ramp kan veroorsaak. Minstens 475 mense is in Nepal dood en een-duisend-300 word vermis ná dodelike kitsvloede in die Himalaja-grensgebied. In Tibet is […]
# The South African Communist Party is calling on the government to take urgent steps towards locating and rescuing the six South African citizens who are missing in Nepal. They are among the over one-thousand foreigners who are still unaccounted for following the devastating flash floods near the Nepal-Tibet border. Nearly 500 people have died. […]
# Chinese authorities have suspended flood rescue efforts near the border between Nepal and Tibet over fears that a barrier lake created during the initial landslide could trigger another disaster. At least 475 people have been killed in Nepal, and one-thousand-300 people are unaccounted for following devastating flash floods in the Himalayan border region. In […]
# President Donald Trump het sy handelsoorlog met Kanada verskerp deur ʼn uitvoerende bevel te onderteken wat Lake Ontario se naam na Lake America verander. Die meer grens aan Ontario, Kanada en New York. Hy het verlede jaar ʼn uitvoerende bevel onderteken dat die Golf van Mexiko hernoem word na die Golf van Amerika, maar […]
# Rusland se ministerie van Buitelandse Sake het gewaarsku Brittanje kan teruggeslaan kan word met aanvalle op militêre geriewe binne en buite Oekraïne. Dit volg nadat die Britse eerste minister Andy Burnham Maandag aangekondig het Brittanje sal Kiëf toegang gee tot geklassifiseerde tegnologie om sy eie produksie van Storm Shadow -langafstandkruismissiele te kan begin. Die […]
# US president Donald Trump has escalated his trade war with Canada by signing an executive order renaming Lake Ontario to “Lake America”. The lake borders Ontario, Canada, and New York. Last year, he signed an executive order renaming the Gulf of Mexico as the Gulf of America, a move that was rejected by the […]