# Die New South Institute het Statecraft 2026, ‘n internasionale kongres oor demokrasie en openbare instellings bekendgestel. Die geleentheid sal van 22 tot 23 September in Johannesburg plaasvind en beleidmakers, staatsamptenare, akademici en regeringskenners bymekaarbring. Besprekings sal fokus op die versterking van openbare instellings, die verbetering van dienslewering, etiese leierskap en hoe om demokrasie beter […]
# Die saak teen die Zimbabwiese-Britse burger Ndodana Tshuma, wat teregstaan op ‘n aanklag van die onwettige besit van ‘n vuurwapen, is tot 8 September in die Johannesburgse Landdroshof uitgestel. Tshuma, wat in Brittanje gesoek word vir die beweerde moord op sy vrou en twee dogters, is verlede maand in Kensington, Johannesburg, in hegtenis geneem. […]
# The case against Zimbabwean-British national Ndodana Tshuma, who faces a charge of unlawful possession of a firearm, has been postponed to September 8 in the Johannesburg Magistrate’s Court. Tshuma, who is wanted in Britain over the alleged murder of his wife and two daughters, was arrested in Kensington, Johannesburg, last month. His lawyer, Chrispin […]
# Die dodetal in Nepal se vloedramp het tot minstens 356 mense gestyg, met honderde wat steeds vermis word nadat ‘n gletser-ineenstorting verwoestende oorstromings langs die Nepal-Tibet-grens veroorsaak het. Ses Suid-Afrikaners word tans as vermis aangemeld, maar plaaslike en internasionale rampowerhede het hulle nie onder die sterftes bevestig nie. Hulle is onder meer as 500 […]
# Lede van Noorweë se koninklike familie is langs koning Harald se hospitaalbed nadat sy gesondheid verder verswak het. Die koninklike paleis sê die 89-jarige monarg se toestand is tans baie ernstig. Koningin Sonja en kroonprins Haakon het hul amptelike verpligtinge gekanselleer en by ander familielede in die Oslo Universiteitshospitaal aangesluit. Harald word behandel vir […]
# The death toll in Nepal’s flood disaster has risen to at least 356 people, with hundreds still missing after a glacial collapse triggered devastating flooding along the Nepal-Tibet border. Six South Africans are currently reported as missing, but local and international disaster authorities have not confirmed them among the dead. They are among more […]
# Members of Norway’s royal family have gathered around the bedside of King Harald in hospital. The 89-year-old monarch’s health has deteriorated, and the royal palace says his condition is now very serious. Queen Sonja and Crown Prince Haakon have cancelled their official engagements and joined other family members at Oslo University Hospital. Harald has […]
# Satellietbeelde dui aan gister se dodelike kitsoorstroming naby Nepal se grens met Tibet is moontlik veroorsaak toe die onderste gedeelte van ‘n gletser afgebreek en honderde meter ver in die vallei neergestort het. Dis nog onduidelik wat die instorting veroorsaak het, maar Nepalese amptenare meen ‘n aardbewing in Suid-Asië kon moontlik ‘n rol gespeel […]
# Die Vereniging van Vleis-invoerders en-uitvoerders sê Suid-Afrikaanse verbruikers betaal hoër pryse vir beesstert omdat beperkings op invoere uit Argentinië die aanbod steeds onder druk plaas. Beesstertpryse het gestyg van tussen 79- en 99-rand per kilogram vroeër vanjaar tot 199-rand. Die vereniging sê Suid-Afrika maak sterk staat op Argentynse invoere, en het die Departement van […]