# An eight-year-old boy who survived Nepal’s devastating floods by running into a forest and climbing trees has been reunited with his mother. Zoyal Ghale was rescued from the flood-hit Rasuwa district with a broken leg and injuries to his face, then airlifted to hospital in Kathmandu. His mother had spent days searching shelters for […]
# China’s leading memory-chip maker ChangXin Memory Technologies, known as CXMT, has sued the US Defence Department over being placed on a list of companies Washington believes support China’s military. CXMT says it has no ties to the Chinese military and that its chips are made for civilian and commercial use. The company is seeking […]
# Nepal gaan tussen 65-miljard en 81-miljard-rand benodig om die land te herbou na dié week se verwoestende vloede op sy grens met China. Die land se minister van Finansies, Swarnim Wagle, het aan Reuters gesê die skatting is voorlopig, met amptenare wat steeds die volle omvang van die skade beraam. Die vloede het huise […]
# ‘n Ongewone geskil oor kaasname soos feta, manchego en Parmigiano Reggiano, is nou ‘n struikelblok in handelsgesprekke tussen Amerika en Mexiko. Amerika voer aan dié name het algemene benamings geword en Amerikaanse kaasvervaardigers behoort dit te kan gebruik as hulle produkte na Mexiko uitvoer. ‘n Handelsooreenkoms tussen Mexiko en die Europese Unie sal dié […]
# Geweervuur en ontploffings is vroeg vanoggend in verskeie dele van Niger se hoofstad, Niamey, aangemeld. Reuters-getuies het geweervuur en ontploffings in die stad beskryf, maar daar was geen amptelike verklaring oor die oorsaak of enige ongevalle nie. Niger is onder militêre bewind sedert ‘n staatsgreep in Julie 2023 wat president Mohamed Bazoum uit die […]
# Nepal will need between 65-billion- and 81-billion-rand to rebuild after this week’s devastating floods along its border with China. The country’s finance Minister Swarnim Wagle told Reuters the estimate was preliminary, with officials still assessing the full extent of the damage. The floods destroyed homes and critical infrastructure, including roads, bridges and hydropower facilities. […]
# Gunfire and explosions have been reported in several areas of Niger’s capital, Niamey, early this morning. Reuters witnesses described sustained gunfire and blasts across the city, but there has been no official word on the cause or any casualties. Niger has been under military rule since a July 2023 coup that ousted President Mohamed […]
# Suid-Afrika het ‘n dossier by die Internasionale Geregshof ingedien waarin Israel beskuldig word dat hy nie voldoen het aan die Hof se wetlik bindende bevele wat daarop gemik is om Palestyne in Gaza teen volksmoord te beskerm nie. Die Departement van Internasionale Betrekkinge sê die dossier is Dinsdag ingedien om regters te help wat […]
# Die Amerikaanse president het ‘n groot olie-ooreenkoms tussen sy land en Venezuela aangekondig, met Washington wat meerderheidsbeheer kry meer as 65-miljard vate van Venezuela se bewese oliereserwes. Trump sê die ooreenkoms, wat deur ‘n vennootskap met privaat maatskappye bereik is, sal die Amerikaanse oliereserwes meer as verdubbel en help om brandstofpryse te verlaag. Die […]