# Suid-Afrika het ‘n dossier by die Internasionale Geregshof ingedien waarin Israel beskuldig word dat hy nie voldoen het aan die Hof se wetlik bindende bevele wat daarop gemik is om Palestyne in Gaza teen volksmoord te beskerm nie. Die Departement van Internasionale Betrekkinge sê die dossier is Dinsdag ingedien om regters te help wat […]
# Die Amerikaanse president het ‘n groot olie-ooreenkoms tussen sy land en Venezuela aangekondig, met Washington wat meerderheidsbeheer kry meer as 65-miljard vate van Venezuela se bewese oliereserwes. Trump sê die ooreenkoms, wat deur ‘n vennootskap met privaat maatskappye bereik is, sal die Amerikaanse oliereserwes meer as verdubbel en help om brandstofpryse te verlaag. Die […]
# A major oil deal involving the US and Venezuela was announced by the American President Donald Trump yesterday, with Washington securing majority control of more than 65-billion barrels of Venezuela’s proven oil reserves. Trump says the arrangement, reached through a partnership with private companies, will more than double US oil reserves and help lower […]
# Reddingspanne in Nepal het begin met ‘n vierde dag van hulle soektog na oorlewendes ná verwoestende kitsvloede naby die Tibetaanse grens. Minstens 584 mense is dood en byna twee-duisend-500 word steeds vermis, insluitend meer as 500 buitelanders. Baie van hulle was op die Kailash Mansarovar-pelgrimstog. Die syfers verander vinnig met Nepalese en Chinese owerhede […]
# South Africa has submitted a dossier to the International Court of Justice, accusing Israel of failing to comply with the Court’s legally binding orders aimed at protecting Palestinians in Gaza from genocide. The Department of International Relations says the dossier was submitted on Tuesday to assist judges monitoring Israel’s compliance with the measures. More […]
# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking werk deur Suid-Afrika se diplomatieke missies in China om ses Suid-Afrikaners op te spoor wat in Nepal vermis word. Die ses, wat vermoedelik uit KwaZulu-Natal kom, is onbereikbaar sedert dodelike kitsvloede Woensdag die Bhote Koshi-riviergebied naby die Tibetaanse grens […]
# The minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says the Department of International Relations and Cooperation is working through South Africa’s diplomatic missions in China to help locate six South Africans reported missing in Nepal. The six, believed to be from KwaZulu-Natal, have been unreachable since deadly flash floods struck the Bhote Koshi River area […]
# Rescue teams in Nepal are entering a fourth day of searching for survivors after devastating flash floods near the Tibetan border. At least 584 people have died and almost two-thousand-500 remain missing, including more than 500 foreign nationals. Many of the foreigners were travelling on the Kailash Mansarovar pilgrimage. The figures are changing rapidly […]
# Reddingswerk in Nepal en aan die grens met Tibet betree ‘n kritieke stadium terwyl spanne soek na honderde vermiste mense na die verwoestende kitsvloede. Minstens 469 mense is in Nepal dood, met byna ‘n duisend wat steeds vermis word. In Tibet word 558 mense vermis. Reddingspanne moes ook die bedreiging van ‘n tweede vloed […]