Sokker: Die Europese Unie-kommissaris Jozef Sikela en die CAF-president Patrice Motsepe het ‘n ooreenkoms van miljoene euro gesluit om die CAF Afrika-skolesokkerkampioenskap te verbeter. Die inisiatief is gemik op die ontwikkeling van jeugsokker regoor Afrika, met die Motsepe-stigting wat 179- miljoen-rand in prysgeld bydra. Motsepe sê die vennootskap is bedoel om infrastruktuur te verbeter en […]
# Soccer: European Union commissioner Jozef Sikela and CAF president Patrice Motsepe have sealed a multimillion-euro agreement to enhance the CAF African Schools Championship. This initiative aims to develop youth soccer across Africa, with the Motsepe Foundation contributing 179-million-rand in prize money. Motsepe says the partnership is set to improve infrastructure and provide educational opportunities […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het met Franse en Suid-Afrikaanse ondernemings gesprek gevoer tydens ‘n Rondetafel-ontbytdialoog wat deur Mouvement des Entreprises de France International in Parys aangebied is. Hy het verwys na Suid-Afrika se infrastruktuurplan ter waarde van 940-miljard-rand en Franse belegging in vervoer, energie en vervaardiging uitgenooi. Mashatile het ook verwys na die Europese Unie […]
# Deputy president Paul Mashatile has engaged French and South African businesses at a Roundtable Breakfast Dialogue hosted by Mouvement des Entreprises de France International in Paris. Highlighting South Africa’s 940-billion-rand infrastructure plan, he invited French investment in transport, energy, and manufacturing. Mashatile also referenced the European Union’s 90-billion-rand investment package announced in March. In […]
# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het Rusland beskuldig dat hy vredesgesprekke vertraag in ‘n poging om sy drie-jaar-lange inval voort te sit, selfs al oefen die Amerikaanse president Donald Trump druk uit vir ‘n onmiddellike wapenstilstand. Trump het Maandag telefonies met Zelensky en die Russiese leier, Vladimir Putin, gepraat. Intussen het Russiese en Oekraïense […]
# Die FW de Klerk Stigting verwelkom die vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en die Amerikaanse president Donald Trump. Suid-Afrika is steeds Amerika se grootste Afrika-handelsvennoot, met meer as 600 Amerikaanse ondernemings wat plaaslik handel dryf. Die stigting het ook Ramaphosa se internasionale diplomasie geprys en leiers van die regering van nasionale eenheid aangespoor om […]
# Die Europese Unie het formeel ‘n nuwe stel sanksies teen Rusland aanvaar wat op sy “skaduvloot” olietenkskepe gemik is, en het Moskou met meer strafmaatreëls gedreig omdat hulle nie ingestem het tot ‘n wapenstilstand in Oekraïne nie. Die hoof van buitelandse beleid van die Europese Unie, Kaja Kallas, het op X geskryf meer sanksies […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky accused Russia of delaying peace talks in a bid to press on with its three-year invasion, even as US president Donald Trump pushes for an immediate ceasefire. Trump on Monday spoke by phone with Zelensky and Russian leader Vladimir Putin, while Russian and Ukrainian officials met in Istanbul Friday for […]
# Suid-Afrika het weereens goud losgeslaan op die gesogte Chelsea-blommeskou in Londen. Die bekroonde uitstalling, met die bekende tuinboukundige Leon Kluge as leier van die span, het die invloed van die Indiese en Atlantiese oseane op Suid-Afrika se flora ten toon gestel. Die land se ryk kusbiodiversiteit het as inspirasie gedien vir die uitstalling wat […]