# Ysland het teen ʼn referendum gestem om voort te gaan met onderhandelings om by die Europese Unie aan te sluit. Altesaam 52,8-persent van meer as 225-duisend mense het die regering se voorstel verwerp, terwyl 47,2-persent ten gunste daarvan was. Die stempersentasie was 82,5-persent. Baie kiesers glo EU-lidmaatskap sal die eiland se soewereiniteit en viswaters […]
# US forces struck two Iranian rocket launchers on Larak Island, aimed at preventing Tehran from launching more sea mines into the Strait of Hormuz. Islamic Revolutionary Guard Corps says the attack killed and wounded several people. In retaliation, Iran launched missile and drone strikes against two US air bases in Jordan. The strikes come as […]
# Owerhede in Nepal het gewaarsku teen hernude oorstromings, met die dodetal ná verlede Woensdag se kitsvloede langs die Nepal-Tibet-grens wat steeds styg. Minstens 788 mense is in Nepal dood, terwyl Chinese owerhede minstens 16 sterftes aangemeld het. Na raming word drie-duisend mense in beide lande vermis, insluitend buitelandse burgers. Nepalese owerhede het inwoners in […]
# Iceland has voted against a referendum to reopen accession talks with the European Union. A total of 52.8-percent of more than 225-thousand people rejected the government’s proposal, while 47.2-percent supported it. Voter turnout was high at 82.5-percent. Many voters believed EU membership would threaten the island’s sovereignty and fishing waters. Those who supported the […]
# Authorities in Nepal have warned of possible fresh flooding as the death toll from last Wednesday’s flash floods along the Nepal-Tibet border continues to rise. At least 788 people have died in Nepal, while Chinese authorities have reported at least 16 deaths. An estimated three-thousand people are missing across both countries, including foreign nationals. […]
# Koning Haakon die Agtste het hulde gebring aan sy “liewe vader”, koning Harald die Vyfde, in sy eerste toespraak as Noorweë se nuwe heerser. Haakon het sy vader beskryf as ‘n warm gesinsman en hervormer en sy toewyding aan insluiting en deernis geprys. Tienduisende rouklaers het by die koninklike paleis in Oslo vergader, waar […]
# China se voorste geheueskyfievervaardiger, ChangXin Memory Technologies, bekend as CXMT, het die Amerikaanse Departement van Verdediging gedagvaar omdat hulle op ‘n lys van maatskappye geplaas is wat Washington glo China se weermag ondersteun. CXMT sê hulle het geen bande met die Chinese weermag nie en hul skyfies word vir burgerlike en kommersiële doeleindes aangewend. […]
# Ysland het begin met die tel van stemme in ‘n referendum oor die vraag of gesprekke oor lidmaatskap van die Europese Unie heropen moet word. Die uitslag kan nie voorspel word nie; die verskil is te klein. Vroeë uitslae gee die “ja”-veldtog ‘n noue voorsprong, maar “nee”-stemme het oornag met die telling ingestroom. Die […]
# King Haakon the Eighth has paid tribute to his “dear father”, King Harald the Fifth, in his first speech as Norway’s sovereign. Haakon described his father as a warm family man and reformer, praising his commitment to inclusion and compassion. Tens of thousands of mourners have gathered at the royal palace in Oslo, where […]