# Die Department van Handel, Nywerheid en Mededinging sê Suid-Afrikaanse maatskappye het belowende terugvoer gekry op die Internasionale skou vir die verdegingsbedryf in Istanbul, Turkye. ‘n Maatskappy wat beskermende klere vervaardig, Imperial Armour, het 12 uitnodigings van tien lande ontvang om sake te doen, terwyl Canvas and Tent, wat kamptoerustingstelsels vervaardig, ‘n vertroulike ooreenkoms met […]
# A zoo on the Isle of Wight in the south of England announced the birth of red panda twins after introducing the parents in 2024. The cubs’ 10-year-old mother Xiao was paired with a 10-month-old male Flint after he was imported from the Belfast Zoo. The cubs will remain hidden in the nest boxes […]
# The Department of Trade, Industry and Competition says South African companies at the International Defence Industry Fair in Istanbul, Turkey, saw promising results. A company that makes protective clothing, Imperial Armour, recorded 12 leads from ten countries while Canvas and Tent that manufactures camping systems, secured a non-disclosure agreement with a European firm. The […]
# President Abdel Fattah al-Sisi van Egipte het ’n vurige beroep op die Amerikaanse president, Donald Trump, gemaak om in te gryp en die gevegte in Gaza te beëindig. Sisi het tydens ‘n videotoespaak oor die humanitêre krisis in Gaza, gesê Trump kan die oorlog beëindig, humanitêre hulp inbring en die lyding stop. Die Amerikaanse […]
# Die leiers van Thailand en Kambodja het op ‘n onvoorwaardelike wapenstilstand ooreengekom na vyf dae van grensgevegte waarin minstens 36 mense dood is. Bykans 300-duisend mense het gevlug sedert die twee lande met grofgeskut, vuurpyle, en gewere op mekaar losgebrand het. Die bestrede gebied is die tuiste van enkele antieke tempels is. Hierdie gevegte […]
# Die GOOD-party verwelkom die bedanking van die DA se woordvoerder oor internasionale betrekkinge, Emma Powell, en beskryf haar ampstermyn as rampspoedig vir Suid-Afrika se buitelandse beleid. Die party is van mening Powell het die land se transformasie-agenda verkeerd voorgestel tydens oorsese reise, insluitend na Israel en die VSA. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron sê […]
# Thailand and Cambodia’s leaders agreed to an unconditional ceasefire, after five days of combat along their jungle-clad frontier that has killed at least 36 people. Nearly 300-thousand people have fled as the two sides fired artillery, rockets and guns in a battle over the long-disputed area, which is home to a smattering of ancient […]
# Die Europese Unie beskuldig die Chinese aanlyn-inkopiereus Temu dat hulle die EU se digitale reëls oortree deur nie deeglik vas te stel of produkte wettig is nie. EU-reguleerders glo nie dat Temu genoeg doen om Europese verbruikers teen gevaarlike produkte te beskerm nie. Die Europese Kommissie sê daar is bewyse dat daar ‘n groot […]
# Egypt’s President Abdel Fattah al-Sisi has made an impassioned call for US President Donald Trump to intervene to put an end to the fighting in Gaza. In a video address on the humanitarian crisis in Gaza, Sisi said Trump is the one capable of stopping the war, bringing in aid and ending the suffering. […]