# Government and the World Bank have signed a 27-billion-rand loan that will assist in unlocking key infrastructure bottlenecks, particularly in the energy and freight transport sectors. The National Treasury states that the loan is intended to support critical structural reforms aimed at enhancing the efficiency, resilience, and sustainability of the country’s infrastructure services. Treasury […]
# The White House says president Donald Trump was simply raising a question when he suggested there should be a regime change in Iran. In a social media post on Sunday, Trump wrote that if the current Iranian regime is unable to make Iran great again, why wouldn’t there be a regime change. White House […]
# Lesotho het amptelik die 21ste Afrika-land geword wat toegang verkry het tot Starlink-satellietinternet, wat aan Elon Musk behoort. Die Lesotho-kommunikasie-owerheid het ‘n tien-jaar Netwerk-dienslisensie aan Starlink Lesotho toegestaan, om landswye hoëspoed-internettoegang moontlik te maak. Die stap is in ooreenstemming met Lesotho se digitale transformasie-agenda en het ten doel om afgeleë, onderbediende gebiede te verbind. […]
# Israel het Revolusionêre Wag-terreine en die berugte Evin-gevangenis in Teheran aangeval, met wat hy die kragtigste aanval tot nou toe op die hoofstad van Iran noem. Iran het missielaanvalle teen Israel geloods en het vergelding teen die Verenigde State belowe. Reuse ontploffings het die Irannese hoofstad geruk, met die minister van Verdediging van Israel, […]
# Lesotho has officially become the 21st African country to access Elion Musk’s Starlink satellite Internet. The Lesotho Communications Authority granted a ten-year Network Service License to Starlink Lesotho, enabling nationwide high-speed Internet access. The move aligns with Lesotho’s digital transformation agenda and aims to connect remote, underserved areas. The authority says the revised licensing […]
# Rusland se president, Vladimir Putin, het die aanvalle op Iran beskryf as sonder aanleiding en ongeregverdig tydens ‘n vergadering met Teheran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi. Moskou is ‘n uiters belangrike ondersteuner van Iran, maar het nie daadwerklik steun aan die land gebied nie, selfs nadat Amerika aanvalle geloods het op Iran […]
# Suid-Afrika kan skerp stygings in brandstofpryse te wagte wees namate spanning in die Midde-Ooste styg. Wêreldwye oliepryse het gestyg ná Israel se aanvalle op Iran en Amerikaanse bomaanvalle op Iranse kernkragaanlegte. Ontleders van Oilprice.com waarsku die pryse kan die hoogte in skiet as Iran die strategiese internasionale handelsroete, die Seestraat van Hormuz, afsluit. Suid-Afrika […]
# Israel hit Revolutionary Guard sites and the notorious Evin prison in Tehran, calling them its most powerful strikes yet on the Iranian capital on the 11th day of the war. Iran, in turn, fired missile barrages at Israel and vowed retaliation against the United States after it struck the Islamic republic’s nuclear sites a […]
# Die gevaar van volksmoord in Soedan se verwoestende burgeroorlog is “baie hoog”, te midde van die paramilitêre Rapid Support Forces se voortdurende etnies gemotiveerde aanvalle. ‘n Magstryd woed vanaf April 2023 tussen weermaghoof, Abdel Fattah al-Burhan, en die RSF se bevelvoerder, Mohamed Hamdan Daglo. Die VN-hoof Antonio Guterres se ondersekretaris-generaal en waarnemende spesiale raadgewer […]