# Malawi se ministerie van Buitelandse Sake het bevestig 150 van sy burgers het Suid-Afrika oor die naweek per bus verlaat as deel van ‘n vrywillige repatriasieprogram. Die groep het in tydelike kampe in Mosselbaai in die Wes-Kaap gebly, nadat hulle verlede naweek tydens gewelddadige teen-buitelander-betogings in die gebied ontwortel is. Hulle sal na verwagting […]
# Die Israelse Weermag het vanoggend wraakaanvalle uitgevoer op militêre teikens in westelike en sentraal-Iran. Dit volg nadat Teheran missiele op Israel afgevuur het, vermoedelik uit wraak oor aanvalle op die suidelike voorstede van die Libanese hoofstad, Beiroet, wat ʼn vesting van die Iran-ondersteunde Hisbolla-groep is. Israel se jongste aanval volg nadat president Donald Trump […]
# Iran het gister vir die eerste keer sedert April missiele op Israel afgevuur en gewaarsku teen verdere optrede indien die regering van eerste minister Benjamin Netanyahu sy aanvalle op Libanon voortsit. Dit volg nadat Israel teikens van die Iran-gesteunde militante groep Hisbolla in die suide van Beiroet getref het. Iran het ook gedreig om […]
# Malawi’s Foreign Affairs ministry has confirmed that 150 of its citizens left South Africa by bus over the weekend as part of a voluntary repatriation programme. The group had been staying in temporary camps in Mossel Bay, in the Western Cape, after being displaced in violent anti-foreigner protests in the area last weekend. They are expected […]
# The Israeli Defence Force launched retaliatory strikes on military targets in western and central Iran this morning. This comes after Tehran launched missiles at Israel in apparent retaliation over attacks on the southern suburbs of the Lebanese capital, Beirut, a stronghold of the Iran-allied Hezbollah militant group. Israel’s latest attack comes after US president […]
# Die Organisasie van Petroleum-uitvoerlande het ingestem om ʼn vierde keer in vier maande sy olie-uitvoere te verhoog terwyl die voortslepende oorlog in Iran die vloei van ru-olie deur die Straat van Hormoes ontwrig. OPUL-lede, insluitend Saoedi-Arabië, Rusland en Irak het ingestem om olieproduksie-kwotas in Julie met 188-duisend vate per dag te verhoog. Die groep […]
# President Donald Trump sê hy sal nie Iranse bates ontvries of enige sanksies ophef voordat ‘n vredesooreenkoms bereik is nie. Gister was dit 100 dae sedert die VSA en Israel ‘n gekoördineerde militêre veldtog teen Iran begin het. In ‘n uitgebreide onderhoud op NBC het Trump gesê hy beplan nie om die ongeveer 50-duisend […]
# Iran launched its first missiles at Israel since April on Sunday, and warned of further attacks if prime minister Benjamin Netanyahu’s government continues its offensive in Lebanon. This comes after Israel struck Iran-backed militant group Hezbollah targets in southern Beirut. Iran has also threatened to block the Bab al-Mandab Strait, another vital maritime corridor in […]
# The Organisation of the Petroleum Exporting Countries has agreed to a fourth increase in its oil output targets in as many months, as the war in Iran continues to disrupt crude flows through the Strait of Hormuz. OPEC members, including Saudi Arabia, Russia, and Iraq, have agreed to raise oil production quotas by 188-thousand […]