# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag weerlê bewerings oor soldate op ‘n opleidingsending in Kuba wat verplig word om sogenaamde vrywillige bydraes te maak om behoeftige Kubane te help. News24 berig senior soldate is na bewering onder druk geplaas om meer as 15-duisend-rand elk te skenk en junior offisiere meer as drie-duisend-rand elk. Die Weermag sê […]
# Australië se eerste minister, Anthony Albanese, sê sy regering hou tegnologiereuse soos Meta, TikTok, Alphabet, X en Reddit aanspreeklik en gee burgers groter beheer oor hul inhoudstrome. Australië het konsepwetgewing bekend gestel wat gebruikers van sosiale media groter beheer oor algoritmiese inhoudstrome sal gee, insluitend die keuse om persoonlike aanbevelings af te skakel. Albanese […]
# Australian prime minister Anthony Albanese says his government is holding tech giants, including Meta, TikTok, Alphabet, X, and Reddit, to account, and giving citizens more power over their feeds. Australia has unveiled draft laws that would give social media users greater control over algorithmic feeds, including the option to switch off personalised recommendations. Albanese […]
# President Cyril Ramaphosa het as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap sy meegevoel betuig met Tanzanië se president, Samia Suluhu Hassan, ná die dood van haar man, Hafidh Ameir Hassan. Die 71-jarige is gister dood terwyl hy behandeling vir ‘n hartkwaal ontvang het. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Hassan het ‘n uitsonderlike loopbaan as […]
# Die minister in die Presidensie vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, sê die moed van geslagte Suid-Afrikaanse en Namibiese vroue moet lei tot tasbare verbeterings in die lewens van vroue en meisies. Sy was deel van die Nasionale Skool vir Regering se aanlyn ministeriële dialoog. Chikunga sê die twee lande […]
# The South African National Defence Force has refuted allegations that soldiers on a training mission in Cuba were pressured to make “voluntary” contributions from their allowances to assist needy Cubans. According to a News24 report, senior soldiers were allegedly pressured to donate more than 15-thousand-rand and junior officers more than three-thousand-rand each. The SANDF […]
# Minister in the Presidency for Women, Youth and Persons with Disabilities, Sindisiwe Chikunga, says the courage of generations of South African and Namibian women must translate into tangible improvements in the lives of women and girls today and in the future. She participated in the virtual National School of Government’s South Africa-Namibia Ministerial Dialogue. […]
# President Cyril Ramaphosa, in his capacity as the Southern African Development Community chairperson, has extended his condolences to Tanzanian president Samia Suluhu Hassan on the passing of her husband, Hafidh Ameir Hassan. The 71-year-old passed away yesterday while receiving treatment for a cardiac condition. Ramaphosa’s spokesperson, Vincent Magwenya, says Hassan had a distinguished career […]
# Iran se ministerie van Buitelandse Sake beskuldig Kanada dat hy na sy “afknouerige buurman”, Amerika, se pype dans en strategiese verwarring en onderwerping aan intimidasie toon. Ottawa het Teheran se “destabiliserende optrede” in die Midde-Ooste veroordeel en besluit om saam met vennote druk op Iran vol te hou deur onder meer sanksies en ondersteuning […]