# BMW is expanding pilot projects using humanoid robots at its plants in Germany and the United States as part of efforts to boost productivity through artificial intelligence. The company says the robots are being tested for repetitive, physically demanding and precision-based tasks in vehicle and battery production. BMW reports positive results from trials in […]
# BMW brei proefprojekte uit met behulp van mensagtige robotte by sy aanlegte in Duitsland en die Verenigde State as deel van pogings om produktiwiteit deur kunsmatige intelligensie te verhoog. Die maatskappy sê die robotte word getoets vir eentonige, fisiek veeleisende en presisiewerk in die vervaardiging van voertuie en batterye. BMW het positiewe resultate behaal […]
# Minstens 32 mense is dood ná vanoggend se aardbewing van 7,8 langs die kus van die Mindanao-eiland in die suidelike Filippyne. Die aardbewing het gelei tot tsunami-waarskuwings in dié land, asook in Indonesië, Japan en Australië. Meer as 100 mense in verskeie provinsies is beseer, byna twaalf word vermis, en tien-duisend inwoners is voorlopig […]
# At least 32 people have now died after this morning’s magnitude-7.8 earthquake off the coast of Mindanao Island in the southern Philippines. The quake triggering tsunami alerts in the island nation, Indonesia, Japan and Australia. More than 100 people have been injured across several provinces, almost two dozen are missing, and ten-thousand residents have […]
# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, het bevestig 663 Ghanese burgers is die naweek vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe na hulle land teruggeneem. Woordvoerder Mmemme Mogotsi sê die proses, wat saam met die Hawebestuurskomitee en die Ghanese hoëkommisariaat gereël is, het identiteitsbeheer, klaring en gehuurde vlugte ingesluit. Sy voeg by baie van […]
# Iran se Ministerie van Buitelandse Sake sê Amerika is regstreeks verantwoordelik vir die huidige skietstilstand-skendings, aangesien Israel se optrede nie geskei kan word van Amerikaanse beleide nie. Israel en Iran val mekaar sedert die naweek aan, die eerste keer dat hulle mekaar se grondgebied teiken sedert die skietstilstand twee maande gelede in werking getree […]
# The Border Management Authority Commissioner, Michael Masiapato, confirms the successful repatriation of 663 Ghanaian nationals from South Africa to Ghana via OR Tambo International Airport over the weekend. Spokesperson Mmemme Mogotsi says the process, coordinated with the Port Management Committee and the Ghanaian High Commission, involved verification, clearance, and chartered flights. She says many […]
# Die Demokratiese Republiek die Kongo het aangekondig die aantal bevestigde Ebola-gevalle het tot 515 gestyg nadat 27 nuwe monsters in die vorige 24-uur positief getoets het. Regeringsdata toon die bevestigde gevalle sluit 91 sterftes in. Die uitbreking is hoofsaaklik beperk tot die oostelike provinsies Ituri, Noord-Kivu en Suid-Kivu. Gevalle het egter oorgespoel na die […]
# Die Chinese leier, Xi Jinping, is op ‘n tweedaagse staatsbesoek aan Noord-Korea, sy eerste in sewe jaar. Dit vind plaas voor die 65ste herdenking van die ondertekening van die vriendskaps- en wedersydse bystandsooreenkoms tussen die twee lande – China se enigste verdrag oor wedersydse verdediging. Die verhouding tussen Noord-Korea en China was die afgelope […]