# Diewe het in Parys se Natuurhistoriese Museum ingebreek en ontsnap met goudmonsters ter waarde van 12,3-mijoen-rand in die jongste in ‘n reeks van inbrake by kulturele instellings. Die museum, wat bekend is vir dinosourusgeraamtes en taksidermie, huisves ook ‘n geologie- en mineralogie-galery. Die inbraak is Dinsdagoggend ontdek nadat inbrekers, vermoedelik met ‘n hoekslyper en […]
# South Africa has submitted three public dossiers to the UN Security Council today, accusing Israel of genocide against Palestinians in Gaza. The submissions outline alleged incitement by Israeli officials, acts of genocide, and the use of starvation and aid weaponisation. This complement South Africa’s ongoing International Court of Justice case and follow a UN […]
# Die eerste groep ernstige siek kinders van Gaza het in Brittanje aangekom ingevolge ‘n plan wat hulle toelaat om dringende mediese behandeling te ontvang. ‘n Tussen-regeringstaakmag het weke lank beplan aan die ingewikkelde humanitêre operasie om die kinders en hul onmiddellike gesinslede te ontruim vir spesialis-sorg in die staatsbeheerde Nasionale Gesondheidsdiens. Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê […]
# Thieves broke into Paris’s Natural History Museum, making off with gold samples worth 12.3-million in the latest of a series of robberies from cultural institutions. Famed for its dinosaur skeletons and taxidermy, the museum also houses a geology and mineralogy gallery. A break-in was detected on Tuesday morning, with the intruders reportedly using an […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy vrou, Melania, het aan boord van Marine One by Windsor-kasteel aangekom. Die prins en prinses van Wallis het hulle ontvang vir hul tweede staatsbesoek aan die Verenigde Koninkryk. Hulle het daarna by die koning en koningin aangesluit vir ‘n koets-optog deur die Windsor-landgoed, voor ‘n verbyvlug en […]
# Sokker: ‘n Middelveldspeler van Ghana en Villarreal, Thomas Partey, het onskuldig gepleit op aanklagte dat hy twee vroue verkrag het en ‘n derde seksueel aangerand het. Die 32-jarige, voormalige speler van Arsenal, staan tereg op vyf aanklagte van verkragting asook een klagte van seksuele aanranding. Partey is borgtog toegestaan en sal weer in November […]
# A first group of severely ill children from Gaza have arrived in the UK under a scheme allowing them to receive urgent medical treatment. A cross-government taskforce has spent weeks coordinating the “complex humanitarian operation” to evacuate the children and their immediate families for specialist care under the state-run National Health Service. The World […]
# US president, Donald Trump and first lady Melania arrived at Windsor Castle on board Marine One. They were met by the Prince and Princess of Wales for their second state visit to the UK. They then joined the King and Queen for a carriage procession through Windsor estate, before a fly-past and tonight’s state […]
# Die Israelse Weermag sê hy het ‘n nuwe tydelike roete geopen vir mense om uit Gaza-stad te vlug, terwyl hy voortgaan met ‘n grootskaalse grondaanval om Hamas te vernietig. Die Weermag het gister voor dagbreek ‘n reuse-bombardement op Gaza-stad begin en soldate dieper in die strook se grootste stedelike gebied ingestuur. Dit kom te […]