Skip to content

Regering waarsku inwoners teen kouefront wat van Sondag af erge winterweer bring [KLANK]

# Die regering waarsku Suid-Afrikaners om gereed te maak vir koue, nat en winderige weer met ‘n koue front wat van Sondag af in die Wes- en Noord-Kaap sal inbeweeg. Die adjunkregeringswoordvoerder William Baloyi sê die stelsel sal snerpende koue, rowwe see en sneeu oor bergagtige gebiede bring, voor dit ooswaarts na die Oos-Kaap en verder na die binneland sal versprei. Sneeu sal ook moontlik wees oor hoër gebiede in die Vrystaat, KwaZulu-Natal en Mpumalanga:

ENG BaloyiOnSevereWeather