Skip to content

Regering waarsku 30%-tariewe kan Suid-Afrika se ekonomiese groei met 0,2% verminder [KLANK]

# Die regering sê die nuwe 30-persent tariewe wat deur die VSA ingestel is kan Suid-Afrika se groei met 0,2-persent verminder. In ‘n gesamentlike media-inligtingsessie van die Ministerie van Internasionale Betrekkinge en Samewerking en van Handel, Nywerheid en Mededinging het hulle kommer uitgespreek oor die ekonomiese impak op belangrike uitvoersektore soos motorvoertuie, sitrus, en wyn. Minister Parks Tau sê die verhoogde onsekerheid het ‘n negatiewe uitwerking op beleggersvertroue en handelstabiliteit:

ENG TauOnTariffImpact