Skip to content

Regering sê Ghanese burger se dood nie verbind aan betogings teen migrante nie [KLANK]

# Die regering verwerp Ghana se bewerings dat die noodlottige skietery van ‘n Ghanese burger in Nyanga, Kaapstad, verband hou met Dinsdag se betogings teen migrante. Die polisie sê die man is Maandag geskiet tydens ‘n vermeende afpersingsverwante rooftog in sy haarkappersalon, ‘n dag voor die betogings plaasgevind het. Woordvoerder William Baloyi beskuldig Ghana van die verspreiding van vals inligting, aangesien geen sterftes tydens die betogings aangemeld is nie:

ENG BaloyiOnGhanaian