Skip to content

Regering gaan in plattelandse slagpale belê om siektebeheer te bevorder [KLANK]

# Die regering beplan om in plattelandse slagpale en dieregesondheidsnavorsing te belê om siektebeheer te bevorder en die vee-ekonomie te versterk. Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die aankondiging gedoen op die bek-en-klouseer-indaba in Roodeplaat, Pretoria, waar hy die verouderde reaksiestelsels en vertragings in entstofvervaardiging gekritiseer het. Hy sê die nuwe beleggings in plattelandse slagpale en voerkrale, veral in Limpopo, Mpumalanga, en KwaZulu-Natal, sal help om die onwettige beweging van vee te verminder en  wetstoepassing te bevorder:

ENG SteenhuisenOnAbattoirs