Skip to content

Regering beloof vordering met hernubare energieplan [KLANK]

# Die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham-Maré, en die Suid-Afrikaanse uitvoerende toesigkomitee oor die meesterplan vir hernubare energie het ʼn onderneming onderteken om dié plan te bevorder. Dit bevat ʼn omvattende raamwerk om die inklusiewe industrialisering van die Suid-Afrikaanse hernubare energie-waardeketting en battery-berging te hanteer ter ondersteuning van werkskepping en ekonomiese mededingendheid. Graham-Maré sê die plan is daarop gemik om jong mense en vroue se vaardighede uit te brei en hulle te bemagtig:

AFR GrahamMareOnEnergyPledge