# Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Amerika, Ebrahim Rasool, bestempel die land se oorweging van ‘n sanksiewetsontwerp teen Suid-Afrikaanse politieke leiers as afknouery. Hy waarsku in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika die wetsontwerp, wat reeds deur die Huis van Verteenwoordigers se komitee op Buitelandse Sake goedgekeur is, sal Suid-Afrika negatief raak. Rasool sê dringende diplomatieke pogings is nodig om die sanksies te verhoed voor ‘n deurslaggewende stemming in die Senaat, wat in September verwag word:
Rasool beskuldig Amerika van afknouery en vra diplomatieke ingryping teen sanksieswetsontwerp [KLANK]
ENG-RasoolOnSanction