# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Afrika kan en moet ontkoling en nywerheidsontwikkeling nastreef. Hy het op die Afrika-energieforum 2025 in Kaapstad die vals keuse tussen klimaatsoptrede en ontwikkeling verwerp. Ramokgopa beklemtoon 600-miljoen Afrikane is steeds sonder elektrisiteit en sê energie is ‘n basiese mensereg. Hy vra die integrasie van streeksenergie, hibriede befondsing en Afrika-geleide belegging om groen energie te ontsluit:
Ramokgopa sê Afrika moet ontkoling en nywerheidsontwikkeling nastreef [KLANK]
ENG-RamokgopaOnEnergy