# Die minister in die Presidensie verantwoordelik vir Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sal vandag ‘n afvaardiging na die Beijing Automotive Industry Corporation in Gqeberha lei. Woordvoerder Litha Mpondwana sê maniere sal ondersoek word om monitering- en evalueringstelsels te verbeter, wat die staat se vermoë sal versterk om betekenisvolle en verantwoordbare bestuur onder die Sewende Administrasie te lewer:
Ramokgopa bespreek strategiese samewerking met BAIC Suid-Afrika [SOUND]
ENG-MpondwanaOnBAIC