Skip to content

Ramaphosa wens Rwanda geluk met Formule Een-ooreenkoms [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het Rwanda gelukgewens met ʼn tienjaar-ooreenkoms om die Formule Een Afrika Grand Prix vroeg in die 2030’s aan te bied. Suid-Afrika gaan intussen voort met sy poging om reeds teen 2028 of 2029 ʼn wedren aan te bied. Die minister van Sport, Gayton McKenzie, sê die land se bod bly staan. Die president sê die ooreenkoms is ʼn groot pluimpie vir Rwanda en die Afrika-vasteland:

ENG-RamaphosaOnFormulaOne