# President Cyril Ramaphosa het versoek dat nasionale ontwikkelings sonder insette van plaaslike gemeenskappe einde kry. Hy het in Kimberley aan die Noord-Kaapse regering gesê hulpbronne word vermors met sulke benaderings wat van buite gemeenskappe plaasvind, terwyl dit wantroue tussen gemeenskappe en die regering verdiep. Hy vra dat sake beter gekoördineer word om dienste te verbeter en die provinsie se ontwikkeling as spilpunt vir skoon energie en nywerhede te ondersteun:
Ramaphosa waarsku teen groot ontwikkelings sonder gemeenskapsinsette in Noord-Kaapse regeringsgesprek [KLANK]
ENG RamaphosaOnGovernment