# President Cyril Ramaphosa sê hy sal die G20-presidentskap aan die Amerikaanse afvaardiging oorhandig, selfs al beteken dit die dokumente word op ‘n leë stoel geplaas, indien president Donald Trump of ander Amerikaanse verteenwoordigers nie opdaag vir volgende naweek se leiersberaad in Johannesburg nie. Hy het tydens ‘n skoonmaakveldtog in Kliptown, Soweto, Suid-Afrika se verbintenis tot voortgesette betrokkenheid by Amerika beklemtoon. Hy sê die land is ‘n belangrike handelsvennoot ondanks onlangse diplomatieke spanning:
Ramaphosa waarsku oor oorhandiging aan ‘n leë stoel as Amerika die G20-beraad oorslaan [KLANK]
ENG-RamophosaOnUSHandover