Skip to content

Ramaphosa vra vir hervorming van wêreldwye bestuursinstellings te midde van geopolitiese spanning [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê wêreldwye bestuursinstellings, insluitend die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies, moet dringend hervorm word om die verhoogde geopolitiese spanning en wêreldonsekerhede aan te spreek. Tydens die besoek van die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen by die Uniegebou in Pretoria, het Ramaphosa gesê die huidige konflikte en onstabiliteit in baie dele van die wêreld, beklemtoon die behoefte aan sterker multilateralisme. Hy het bygevoeg dat regverdige en inklusiewe wêreldstelsels die sleutel tot langdurige vrede en ontwikkeling is:

ENG RamaphosaOnGlobalGovernance