# President Cyril Ramaphosa sê Afrika moet die belofte van bevryding verwesenlik. Hy het ‘n openbare lesing in Durban gelewer oor hoe die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se Visie 2050 in dade omskep kan word. Ramaphosa sê die SAOG moet ‘n dinamiese en produktiewe streek bou waar koloniale grense nie die vloei van kennis, kapitaal, goedere, dienste, vaardighede en mense belemmer nie, en moet solidariteit, gelykheid en gedeelde voorspoed bevorder:
Ramaphosa vra SAOG Visie 2050 om Afrika se voorspoed aan te vuur [KLANK]
ENG-RamaphosaOnSADC