# President Cyril Ramaphosa vra dringende optrede om misdaad en wetteloosheid in Gauteng aan te pak. Hy het op ‘n vergadering tussen die nasionale uitvoerende gesag en die provinsiale uitvoerende raad in Johannesburg gewaarsku vertragings met die oplossing van hierdie kwessies kan vordering ondermyn. Ramaphosa het werkloosheid en armoede as die provinsie se grootste uitdagings geïdentifiseer en beklemtoon die verbintenisse wat aangegaan is, moet tot tasbare uitslae lei wat mense regstreeks bevoordeel:
Ramaphosa vra dringende optrede om misdaad en wetteloosheid in Gauteng aan te pak [KLANK]
ENG RamaphosaOnUrgentAction