Skip to content

Ramaphosa vol vertroue oor positiewe gevolge van Amerikaanse handelsgesprekke [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die onlangse handelstariewe deur die VSA, dwing Suid-Afrikaanse ondernemings om nuwe markte te verken. Ramaphosa het tydens die bekendstelling van die BMW X3-inprop-hibried in Tshwane gesê dit bly onduidelik presies waarom die heffings ingestel is. Hy vertrou egter dat voortgesette gesprekke tot positiewe gevolge en ‘n terugkeer na sterk handelsbetrekkinge sal lei:

ENG RamaphosaOnTalks