Skip to content

Ramaphosa verwerp die Kaapse Onafhanklikheidsbeweging se reis na VSA [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa verwerp ten sterkste die Kaapse Onafhanklikheidsbeweging se beplande reis na Washington DC om die Wes-Kaap se afstigting van Suid-Afrika te bevorder. Hy het beklemtoon dat die land se grondwetlike demokrasie, wat in 1994 gestig is, eenheid en nie-rassisme handhaaf. Presidensiële woordvoerder, Vincent Magwenya, het by ‘n mediakonferensie ‘n oproep gedoen op alle landsburgers om te fokus op die bou van ‘n beter Suid-Afrika deur middel van dialoog en beleide wat maatskaplike samehorigheid en gelykheid bevorder, ten spyte van internasionale uitdagings:

 

ENG MagwenyaOnCapeIndependence