Skip to content

Ramaphosa vereis sterker samewerkende regering [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê nasionale en provinsiale diensleweringsgesprekke is daarop gemik om samewerkende regering te versterk soos deur die Grondwet vereis. Hy het in Rustenburg, Noordwes, gepraat en die noodsaaklikheid daarvan beklemtoon om ‘n etiese en bekwame ontwikkelingsstaat te bou. Ramaphosa het die Distriksontwikkelingsmodel uitgelig as die sleutel tot die beëindiging van ‘n versplinterde regering en befondsingsbeperkings. Hy beklemtoon dié uitdagings lei tot mislukte projekte, oorbesteding en groter wantroue in die regering:

ENG-RamaphosaOnFunding