Skip to content

Ramaphosa steun Noord-Kaapse groenwaterstof-meesterplan as noodsaaklik vir ekonomiese groei [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die Noord-Kaap se groenwaterstof-meesterplan is ‘n toekomstige ekonomiese kragbron, wat die middelpunt is van Suid-Afrika se hernubare energie-oorgang en noodsaaklik vir die land se langtermyn-ekonomiese groei. Ramaphosa het gepraat op ‘n vergadering met die provinsiale leierskap in Kimberley. Hy sê hy glo die plan sal nie net die plaaslike ekonomie ‘n hupstoot gee nie, maar ook nasionale ontwikkeling steun en die breër Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap-streek versterk:

ENG RamaphosaOnHydrogen