Skip to content

Ramaphosa stel 3% groeiteiken, met fase 3 van regering- en sakevennootskap wat begin [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ‘n teiken gestel vir die mobilisering van drie-duisend-miljard-rand se beleggings met die aanvang van die derde fase van die vennootskap tussen die regering en sake-ondernemings. Hy het tydens die bekendstelling in Johannesburg gesê die nuwe fase sal fokus op ekonomiese groei, werkskepping en beleggersvertroue. Ramaphosa sê die regering wil ekonomiese groei bo drie-persent lig, met toerisme, landbou, landbouverwerking en mynbou onder die belangrikste sektore:

ENG RamaphosaOnThirdPhase