# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika verwelkom Viëtnam se voorstel om die twee nasies se bilaterale verhouding van ‘n omvattende vennootskap na ‘n strategiese vennootskap te verhef. Die president is op ‘n tweedaagse staatsbesoek aan Viëtnam as deel van ‘n drie-nasie-besoek aan Suidoos-Asië. Suid-Afrika is Viëtnam se grootste handels- en uitvoervennoot in Afrika. Ramaphosa sê die opgradering van die bilaterale verhouding tussen die twee nasies is ‘n weerspieëling van die groeiende belangrikheid van Suidoos-Asië vir Suid-Afrika:
Ramaphosa sê Suid-Afrika en Viëtnam gradeer verhouding op tot ‘n strategiese vennootskap [KLANK]
ENG RamaphosaOnPartnership