Skip to content

Ramaphosa sê Suid-Afrika en Indonesië is verbind tot versterking van bilaterale bande [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa beklemtoon die belangrikheid van die versterking en verbreding van bilaterale betrekkinge op politieke en ekonomiese vlak met Indonesië. Hy het vanoggend in die land aangekom as deel van ‘n besoek aan drie lande in Suidoos-Asië. Indonesië is Suid-Afrika se derde grootste handelsvennoot in die streek. Ramaphosa het die Indonesiese president, Prabowo Subianto, ontmoet en gesê die twee lande sal strategiese vennootskappe bevorder op gebiede soos handel, diplomasie en multilaterale samewerking:

ENG RamaphosaOnPartnership