# President Cyril Ramaphosa sê die 46ste Gewone Beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap wat vandag in Durban plaasvind, is ‘n geleentheid om politieke verbintenisse te hernu om die streek verder te verenig en te integreer. Hy het gisteraand ‘n verwelkomingsdinee in eThekwini aangebied ter ere van staatshoofde, hoofde van afvaardigings en spesiale gaste wat die beraad bywoon. Ramaphosa sê die beraad is ook ‘n geleentheid om Suider-Afrika se kollektiewe vasberadenheid te versterk om die lewens van burgers te verbeter deur sterk ekonomieë en dinamiese samelewings te bou:
Ramaphosa sê SAOG-beraad is geleentheid om Suider-Afrika se kollektiewe vasberadenheid te versterk [KLANK]
ENG RamaphosaOnDiscussions